EMOTIONAL PROCESS 21-day program

Product Price

R2.650,00

Description

Kom reis saam met my, Annalie, persoonlik deur hierdie 21-dae Proses Emosies Program
om bewus te raak van jou emosies, jou denke te vernuwe en te leer hoe om hierdie emosies prakties te verwerk, hul 'n naam te gee en sodoende jou LEWE in oorvloed uit te kan leef.

  • Vir diep genesing sodat jy 'n HEEL vervulde lewe kan leef

Jou onderbewyssyn sal en kan jou nie toelaat om LIEFDE ten volle te voel en uit te leef terwyl jy woede, hartseer of vrees onderdruk en heelwaarskynlik nie eers bewus is daarvan nie

Wat is van die voordele om bewus te wees van jou emosies?

  • Om jouself beter te verstaan en te leer ken
  • Om meer ontvanklik te wees vir waarskuwings van Heilige Gees, deur jou emosies
  • Om te weet wanneer om grense in te stel of ook wanneer hierdie grense oortree is of word
  • Om die moed te hê om jouself toe te laat om te wees wie jy is
  • Om te onderskei of 'n emosie, vleeslik of geestelik is
  • Om die vermoë te hê om trauma en emosies te verwerk om te transformeer in die nuwe skepping waarvoor Jesus reeds betaal het
  • Om ons Vader se liefde in jou liggaam, siel sowel as gees te ervaar, te beleef en dan uit te leef ....

Vir meer inligting besoek: https://www.takealeapcoaching.co.za/process-emotions/
ons gaan hierdie lewens-veranderde program van Elsa Cronje volg, met Annalie as jou persoonlike fasiliteerder

Product Information

Info:
Die verwerking van jou emosies en om bewus te word van wat jy voel en dan toe te laat om te voel wat jy voel en Heilige Gees te vra om jou te lei, kan jou help om selfversekerd, onverskrokke en vol vreugde te wees en ten volle te leef!
Add info:
die volgende reis begin: 31 Maart 2026

⚡ Store created from Google Sheets using Store.link