
new :)
*ROSEMARY organic capsules
Product Price
R180,00
Description
Gebruik 1 keer in 3 maande vir 5 dae
= 2 roosmaryn kapsules per dag (oggend en aand) ...
-
om seker te maak jou reseptors bly skoon en dat hormone ordentlik opgeneem kan word in selle ...
-
Roosmaryn maak nie net die selwande skoon nie maar haal ook enige sintetiese gemors van die selwande af, soos hrt's of sintetiese Vitamin D aangesien Vit D 'n steroid hormoon is met 'n negatiewe impak op die lyf en veral die komplekse hegte endocrine sisteem familie
Product Information
- Info:
- organic rosemary capsules