
limited stock
*ROSEMARY organic capsules
Product Price
R153,00 R170,00
Description
Roosmaryn maak nie net die selwande skoon nie maar haal ook enige sintetiese aanpaksels van die selwande af, soos HRT's of sintetiese Vitamin D aangesien Vit D 'n steroid hormoon is met 'n negatiewe impak op die lyf en veral die komplekse hegte endocrine sisteem familie
- Gebruik om jou reseptors skoon te maak sodat jou lyf se natuurlike hormone weer ordentlik opgeneem kan word in die selle ...
Product Information
- Info:
- organic rosemary capsules
- Add info:
- Information provided is for educational purposes, not intended to diagnose, treat, cure, prevent any disease or to substitute prescribed treatment. For medical conditions, see a qualified professional. Use responsibly.
- Design/colour:
- Pure – contains no preservatives, fillers, or flow agents