new :)

STAY COOL towel

Product Price

R210,00

size option:

Description

Hou jou lyf heerlik koel en help om hitte te reguleer, letterlik almal kan baat daarby:

  • deur die dag by die huis, werk, skool, op die sports gronde, in die tuin of as jy gaan stap
  • as 'n hot-flash op vlam
  • dra om jou nek om jou af te koel en te beskerm teen die son wanneer jy buite in die tuin is, gaan stap of op die sport gronde is
  • oor jou lyf / voete om jou liggaam se hitte te help reguleer met slaaptyd, sondat jy dieper en rustiger kan slaap
  • om 'n koors te help afbring in geval van nood
  • en nog vele ander gebruike ...

Product Information

Info:
Hierdie werk wraggies goed en bly regtig koel, nie soos ander 'knock-offs'
Add info:
size: 84 x 31cm >instructions: 1. wet with room temperature water (gewone koue kraan water) 2. wring 3. when towel warms up, simpy shake to activate cooling effect

⚡ Store created from Google Sheets using Store.link